Joba Verslagkaart Nuwe byvoegings

Daar is nuwe bywerkings aan Joba Verslagkaart. 'n Ouer-en-gesin-komponent word bygevoeg om kinders aan gesinne te koppel. 

'n Moontlike nuwe byvoeging is om die briewe outomaties te e-pos aan die ouers. Dit sal in die tweede kwartaal van 2020 beskikbaar gemaak word.