Belangrike opgradering van Joba Atletiek 2022.01.20

'n Belangrike opgradering van Joba Atletiek is nou beskikbaar. Dit stel 'n probleem met die rugsteuning reg. Die fout kan veroorsaak dat alle data van 'n byeenkoms verlore kan raak.