Image

Die nuwe Joba Atletiek weergawe vir die 2019/2020 seisoen

is nou beskikbaar!

Kyk uit vir byvoegings soos Beamptes,
outomatiese e-pos versending van kontrolelyste en resultate aan spanbestuurders,
die nuwe APE tabelle vir 2020-2024 en
'n nuwe jobaresults.co.za webblad
 http://jobaresults.co.za 

---------------------------------------------------------------------------
Nuutste Program weergawe: 2019.11.16 en databasis 2020.01

Indien jou databasis verskil van die nuutste moet dit ingestuur word vir opgradering.
Die jongste templaat vir JobaInskrywings2019 is beskikbaar in die Laaisone.

 

Nuut in die Joba Atletiek 2020-weergawe!

  • Beamptes kan geregistreer word, beamptelys gedruk word, en hoofbeampte van item sal op uitslagkaarte verskyn.
  • Data se rugsteunlêer kan nou vanuit Joba-Atletiek direk per e-pos na Joba gestuur word indien nodig.
  • Spankontrolelyste kan nou direk uit program ge-e-pos word na die spanbestuurder se e-posadres.
  • Die spanuitslag kan direk vanuit program ge-e-pos word na spanbestuurder